Deel jou storie

Loading player...
Christine Ferreira gesels met skrywer Lizette Murray oor haar jongste boek My hart se baie punte Hartstories vir elke ma. Elizma Esterhuyse en Zenobia Mouton vertel meer oor hulle projek Her Unspoken Truth wat hulp bied aan vroue wat aanranding blootgestel was. Mariana van der Merwe en haar skoonsus Cené de Wit gesels oor MyStories, hul onderneming wat verpersoontlike boeke vir kinders ontwerp en druk.
22 Feb 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Breingesondheid, aftrede en meer

Dr. Melodie de Jager kuier in die ateljee en gesels oor breingesondheid, aftrede, finansies, blyplek, gemoed, aktiwiteit en verhoudings en die impak hiervan op ons welstand.
10 Nov 1 hr 34 min

Mansgesondheid

Neuro-Pastorale Berader Dr Cobus Janse van Nieuwenhuizen laat vandag die kollig val op kanker en die trauma wat daarmee gepaard gaan. Spesialis-fisioterapeut Cecilia Raath gee raad en wenke oor onder voobereiding en nasorg as dit kom by sjirurgiese prosedures vir die behandeling van prostraatkanker.
3 Nov 1 hr 30 min

Emily100, Kom ons gesels en Ouerskap

Elsabe Brits gesels oor Emily100 die honderdjarige herdenking van die afsterwe van Emily Hobhouse wat in Bloemfontein plaasvind. Lorraine Swart vertel meer Kom ons gesels 26 Gesprekstukkies vir ouer en kind oor identiteit, paraatheid, liggaamsveilgheid, seks en onveilige prentjies. En Johan Smith gesels oor ouerskap en deel 10 Bybelse riglyne…
27 Oct 1 hr 39 min

Voeding & kanker

Voedingskundige Madalein Helm kuier in die ateljee om te gesels hoe benader ek kanker en hoe kan ek voorkomend optree deur my dieet en leefstyl aan te pas.
20 Oct 1 hr 31 min

Roeping, tuine en Daily Bread

Narratiewe berader Faith Durie kuier in die ateljee en gesels oor jou roeping teenoor jou beroep. Skrywer Lizette Murray vertel meer oor die mooi plek wat tuine in ons lewens en in die Woord inneem. Lorraine en Izak Sadler van Daily Bread in Grootbrakrivier deel hul getuienis oor hoe hulle…
13 Oct 1 hr 32 min