Geroep om God se heerlikheid te weerkaats!, Teks: Lukas 9:28-36

Loading player...
Hierdie sondag is dit Verheerliking sondag, dit is aan die eenkant die afsluiting van die tyd na Epifanie en aan die anderkant die oorgang na Lydenstyd. Maar wat beteken dié Verheerliking van Jesus? Wat is nou 'anders' aan Jesus? Is daar nou iets anders aan hom? Wat beteken dit vir ons vandag?
5 Mar 2022 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Aanskou die Mens!

Sondag 3de April 2026, Goeie Vrydag erediens Teks: Johannes 19:1-16 Tema: Aanskou die Mens! Prediker: Ds. Auke Compaan
3 Apr 21 min

Wie is hierdie man?

Sondag 29ste Maart 2026, Palmsondag Teks: Matteus 21:1-11 Tema: Wie is hierdie man? Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
29 Mar 27 min

Liefde wat laat gaan

Sondag 5de April 2026, Dit is die Vyfde Sondag van Lydenstyd. Teks: Johannes 20:1-18 Tema: Liefde wat laat gaan Prediker: Ds. Auke Compaan
5 Apr 41 min

Lewe

Sondag 22ste Maart 2026, Dit is die Vyfde Sondag van Lydenstyd. Teks: Johannes 11:1-44 Tema: Lewe Prediker: Ds. Auke Compaan
22 Mar 51 min

Blind, al kan jy sien.

Sondag 15de Maart 2026, Dit is vierde Sondag van Lydenstyd. Teks: Johannes 9:1-41 Tema: Blind, al kan jy sien. Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
15 Mar 36 min