Dis langnaweek. Ry veilig

Loading player...
Dit is skoolvakansie en langnaweek en ongelukke gebeur.
Pieter Nel van Pieter Nel Prokureurs, wat spesialiseer in derdeparty-eise sê die beste ding om te doen is om alles in jou vermoë te doen om in die eerste plek nie in 'n ongeluk betrokke te wees nie.
Hy deel sy raad.
18 Mar 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min