Losloper vertel oor verfilming van Op my eish! 2

Loading player...
Die tweede seisoen van Op my eish! skop op 14 April af en het hierdie keer 'n definitiewe Laeveldse geur.
Francois Jacobs is die gesogte losloper en groot dele van die reeks is in die Laeveld verfilm.
Oor die volgende 13 weke sal kykers op kykNET kan sien hoe hy kuier met die 15 vrouens, tot net een oorbly.
Hy het vir Ludi vertel hoe hy verfilming ervaar het.
13 Apr 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min