Wat is volgende vir Penryn swemster?

Loading player...
Penryn se Miela Banza het drie goue medaljes losgeswem by die onlangse Suid-Afrikaanse Nasionale Akwatiese Kampioenskappe.
Die 12-jarige het die 50 meter, 100 meter, en 200 meter borsslag vir meisies onder 13 gewen. Sy het ook die finaal gehaal in die 200 meter wisselslag.
Haar afrigter, Jasper Venter, sê Miela is dalk nog te jonk vir die Olimpiese Spele in 2024, maar hulle mik definitief vir deelname aan die Statebondspele in 2026.
Hulle het met Charles gesels.
20 Apr 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min