
#13 Operasie Umbra – Episode 13
Loading player...
Direkteur Frans Ludik besluit dis tyd om agent Roux Koekemoer persoonlik op te kommandeer vir ʼn dag se werk wat nie langer kan wag nie. Hulle worstel met ʼn vraagstuk uit die kernbomdae. ʼn Brunet trek aandag: “Dis nie hoe dames op Gansvlei aantrek nie.” Wie is sy?

