
#15 Operasie Umbra – Episode 15
Loading player...
Brand van Blerck word na Gansvlei se dorpsplein gelok. Sy besoek word deur ʼn kaart gekenmerk wat Karien laat opmerk: “Nee Oom, iemand het presies geweet wat hy doen. Ek weet net nie wat die boodskap beteken nie.” Sy besoek aan die dorp eindig met dramatiese gevolge.

