Agri-uur: Rudi Jansen Van Vuuren, 11 Mei

Loading player...
Baie ongelukkige boere in die Allanridge-omgewing het die S86-pad met bakkies en sleepwaens geblokkeer weens die Departement van Paaie se onvermoë om die R30-pad te herstel.
11 May 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min