Agri-uur: 12 Mei, Jan Briel

Loading player...
Meer boere regoor die Vrystaat het klagtes ingedien oor hul frustrasie met die beskadigde paaie, wat hul vermoë om te boer en die paaie te gebruik, belemmer. OFM-nuus se Lee Simmons gesels met die boer, Jan Briel, in die Reitz-omgewing oor die situasie.
12 May 2022 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min