
#16 Operasie Umbra – Episode 16
Loading player...
Die getekende kaart maak opslae. Na wie soek almal straat op en straat af: “Hoe deeglik het julle na die huurmotorbestuurder gesoek?” word gevra. En wat lewer die intense soektog op? Kyk wie hang uit met sy vermommings!

