
#17 Operasie Umbra – Episode 17
Loading player...
Die getekende kaart is steeds die middelpunt van bespreking en dit blyk meer as ʼn dorpskaart te wees want iemand sê: “Die rooi streep is die pad na verrykte uraan en die groen streep na verarmde uraan.” Agent Roux Koekemoer het ʼn plan wat gevolge gaan hê. Francis Gerwel is opgewonde: “Sy is my nuwe Kaapse kontak vir my groente- en vrugtebehoeftes.” Is dit ʼn onskuldige kontak of het Francis planne?

