
#18 Operasie Umbra – Episode 18
Loading player...
Malan van Wyk is omgekrap maar ook opgewonde: “Hulle oorweeg ʼn fabriekaanleg in Suid-Afrika en dit mag in Gansvlei gebeur.” Wie oorweeg sulke groot planne en waarom juis op die stil dorpie? Die lys van posbuseienaars op die dorpsplein lewer ʼn interessante naam en inhoud op.

