
#19 Operasie Umbra – Episode 19
Loading player...
Iemand skinder gesellig oor agent Roux Koekemoer: “Het jy geweet die man wat jou lande gespuit het, het tot onlangs nog vir Intelligensie gewerk?” Karien Carstens se hond, Bruno, gaan tekere oor ʼn besoeker… met goeie rede. Wat is die jongste nuus oor die geslote korrelkop Brand van Blerck?

