
#20 Operasie Umbra – Episode 20
Loading player...
Karien Carstens betrap iemand op haar plaas wat ewe astrant antwoord: “Sjoe, maar jy is omtrent giftig. Die hek is nie gesluit nie. Ek het dit oopgemaak en deurgery.” Dit blyk dat Robert Rothman beslis nie ʼn gewilde minister was nie: “Rothman het ons misbruik wanneer dit hom gepas het.” Wie kla oor hom?

