
#23 Operasie Umbra – Episode 23
Loading player...
Brand van Blerck steek sy trots in sy sak en vra hulp. Die gesprek draai gou by Robert Rothman en die kernbomsage: “Het dit nie miskien alles met die uraanverrykingsproses te doen nie? Ek verstaan Suid-Afrika het ʼn unieke en inheemse proses ontwikkel wat nooit elders bekend was nie. Dit moet sekerlik nog markwaarde hê.” Is dit hoekom so baie paaie na Gansvlei lei?

