
#24 Operasie Umbra – Episode 24
Loading player...
Karien Carstens sukkel om tot verhaal te kom ná ʼn nag van skokke. “Ek vermoed die vrou met die duur Duitse motor het iets met die… gemors te doen.” Na wie verwys Karien? Sy kry inligting oor haar pa wat haar ruk. En dis lank nog nie die einde van die dag se skokke nie.

