
#26 Operasie Umbra – Episode 26
Loading player...
Die wenner van die skaakkompetisie is ʼn verrassing! Waaroor stamp Malan van Wyk en Francis Gerwel weer erg koppe en wie gee bes? Francis is nie die enigste persoon op Gansvlei wat Malan stormloop nie. Iemand op die dorp is weg vir ʼn operasie en het nog nie teruggekom nie. Iemand oor wie al hoe meer mense praat.

