
#27 Operasie Umbra – Episode 27
Loading player...
Malan van Wyk is erg aanvallend: “Ek hoor ongelukkig ook gerugte van gifhouers wat in die veld begrawe word.” Dis nie al aanklag wat hy het nie. Wie loop onder sy skerp tong deur? Direkteur Frans Ludik vergelyk notas met een van sy agente en interessante inligting kom uit. Robert Rothman se destydse besoeke aan Singapoer bly in die kollig.

