
#28 Operasie Umbra – Episode 28
Loading player...
Karien Carstens kry ʼn besoek wat haar onkant vang. Sy word ook ernstig gewaarsku: “Wees versigtig vir Roux Koekemoer. Die man is nie wie hy sê hy is nie.” Haar kop klop met allerhande vrae: “Wat het Robert Rothman en my pa in Singapoer gedoen?” Na wie wend sy haar vir antwoorde?

