
#29 Operasie Umbra – Episode 29
Loading player...
Direkteur Frans Ludik verkondig skielik groot planne: “Ek mag dalk ʼn vliegtuig koop om boere se landerye daarmee te spuit.” Wat sit daar agter? Hy kom ʼn belangrike afspraak na en nog eens oorheers Singapoer die agenda: “Ons weet nie van ʼn Parviz Janati in Singapoer nie.” Maar skielik moet direkteur Ludik die hasepad kies.

