
#30 Operasie Umbra – Episode 30
Loading player...
Malan van Wyk verkondig luidkeels: “Skuus, ek is opgewonde oor baie goed wat besig is om gelyk te gebeur.” Waaroor gaan dit alles? Hy moet tydens ʼn ete ʼn paar sake verduidelik. Saam met wie was die ete en wat is op die agenda? Hy kom ʼn afspraak na met nuus wat hy nie langer vir homself kan hou nie.

