Laeveld nuus – Week 20 van 2022

Loading player...
In die nuus uit die Laeveld die week:
# Hetta Potgieter se moordenaar kry vierde lewenslange vonnis
# Kommer oor tekort aan ambulanse in Mpumalanga
# Vroue genooi om in te skryf vir Mev. Mpumalanga
# KANSA RFL trek 'n korter baadjie aan vir 2022.
Luister die hooftrekke hier.
20 May 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min