Klanktoets: Rooksein waag met 'Genade nader'

Loading player...
OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Dian Maritz en Renier van der Westhuizen, van Rooksein oor hul jongste enkelsnit, “Genade nader”
2 Jun 2022 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Chloë se "Vinnige Hart" klop voluit vir die Afrikaanse musiek

Chloë maak haar debuut met "Vinnige Hart" 'n opbouende lied oor groei, selfvertroue en die moed om die lewe voluit aan te pak. Geïnspireer deur haar eie ervaring van verandering vertel dit van iemand wat geleer het dat 'n hart wat vinnig vertrou en soms seerkry nie 'n swakheid is…
12 Nov 5 min