
#31 Operasie Umbra – Episode 31
Loading player...
ʼn Storm tref direkteur Frans Ludik op sy nugter maag toe Francis Gerwel hom toesnou: “Kry jou ry uit Gansvlei. Ek het uitstekende kontakte binne mediakringe. Ek sal nie huiwer om hulle te gebruik nie.” Tot sy erge verleentheid is dit ten aanskoue van iemand wat nie daar moes wees nie.

