
#33 Operasie Umbra – Episode 33
Loading player...
Direkteur Frans Ludik en agent Roux Koekemoer het ʼn nuwe rendezvous waar hulle koppe bymekaar sit. Maar daar is meer vrae as feite en Roux Koekemoer is eerlik: “Solank as wat ek vir Intelligensie werk, raas my kop vir die eerste keer rêrig. Ek weet nie wat om te glo nie.”

