
#38 Operasie Umbra – Episode 38
Loading player...
Francis Gerwel is in twee geskeur nadat die polisie haar beetgekry het: “Die polisie vra: As my man selfdood gepleeg het, wie het dan die kameras gesteel?” Sy konfronteer Malan van Wyk oor die saak. Nuwe feite kom aan die lig oor wat daardie noodlottige Saterdagmiddag gebeur het toe Victor Gerwel gesterf het.

