
#40 Operasie Umbra – Episode 40
Loading player...
Brand van Blerck is mal van bekommernis. Hy kan nie langer sit en wag vir nuus ná skokkende gebeure nie. Dis of die verlede besig is om homself te herhaal: “Ek het destyds gedink dit was nie ʼn ongeluk nie. Maar die polisie wou nie die saak verder vat nie.” Wie ry saam met hom Leliefontein toe en hoekom?

