
#42 Operasie Umbra – Episode 42
Loading player...
Karien Carstens versoek matrone Gerda Bruinders laat aand dringend per foon: “Kan jy met jou noodhulptas en inspuitingnaald vir my op die plaas kom kuier?” Gerda huiwer eers maar besluit om tog te gaan en kry die verrassing van haar lewe.

