
#44 Operasie Umbra – Episode 44
Loading player...
Malan van Wyk dink hy doen goed en vat alles wat uit Mollie Manders se laaie kom vir Francis Gerwel. Mollie se verdwyning het ʼn groeiende impak op meer as een inwoner van die dorp wat betrek word in die soektog na haar. Die skenking aan die Gansvlei Koöperasie is skielik sterk ter sprake.

