
#45 Operasie Umbra – Episode 45
Loading player...
Karien Carstens is vol planne maar Malan van Wyk is nie so opgewonde soos sy daaroor nie: “Ambisieus, maar planne se grootse probleem is fondse.” Malan se teenkanting laat Karien instinktief ʼn belangrike besluit neem – ʼn besluit wat haar lewe dramaties kan verander.

