
#46 Operasie Umbra – Episode 46
Loading player...
Karien Carstens hoor nuus wat haar lewe ingrypend verander. Sy is vol planne maar Malan van Wyk staan steeds vierkant in haar pad: “Ek mag jou seker nie keer nie, maar jy moet weet ek sal jou projek teenstaan.” Iemand daag weer ongenooid by Karien se gastehuis op.

