
#47 Operasie Umbra – Episode 47
Loading player...
Direkteur Frans Ludik hou kajuitraad met agent Gerda Bruinders oor die jongste verwikkelinge, onder meer die moord op Victor Gerwel: “Ek e-pos vir jou die nadoodse verslag. Dit was ʼn vernuftige moord.” En toe maak die 4 X 4 weer sy verskyning!

