
#48 Operasie Umbra – Episode 48
Loading player...
Brand van Blerck is op die oorlogspad. Hy wil hof toe en sy prokureur moet hom help om dit reg te kry. Ten einde laaste daag ʼn deskundige by Gansvlei Ouetehuis op om ʼn bekommernis van Brand te besweer. Maar in plaas daarvan dat Brand gerus gestel word, kom iets skokkend aan die lig.

