
#49 Operasie Umbra – Episode 49
Loading player...
Karien raak bekommerd toe sy ʼn spesifieke kougomboksie op haar patio optel. Sy raadpleeg agent Roux Koekemoer: “Ek het dit ‘pure speurder’ in ʼn plastieksakkie gesit en saamgebring.” En dis nie die einde van Karien se bekommernisse nie. Haar eerste direksievergadering lê soos ʼn berg voor haar.

