
#50 Operasie Umbra – Episode 50
Loading player...
Francis Gerwel en Brand van Blerck geniet ʼn lekker beplanningsessie oor rolstoelbewustheid wanneer sake op die dorp skielik handomkeer verander toe ʼn groot ongeluk die dorp tot stilstand ruk. Almal kom gee hand by die tragedie.

