
#51 Operasie Umbra – Episode 51
Loading player...
Dis Karien Carstens se eerste direksievergadering. Malan van Wyk wag haar in en hy is bitsig: “Jy is die een wat met die wilde aantygings begin het. Jy het die oorlog begin. Jy het die wapens gekies.” Dit is ʼn vuurwarm vergadering… die uitkoms daarvan beïnvloed die lewens van Gansvlei se inwoners op meer as een manier.

