
#52 Operasie Umbra – Episode 52
Loading player...
Karien Carstens wil ontplof. Sy loop agent Roux Koekemoer storm: “Ek dog ons het ons kaarte op die tafel gesit.” Roux word onkant gevang en moet vinnig die pad vat na direkteur Frans Ludik in Leliefontein. Hulle worstel met die vraag hoe professor Herman Saunders en Karel Carstens geld uit die kerngeheime gemaak het.

