
#53 Operasie Umbra – Episode 53
Loading player...
Die brand maak opslae. Dit ontlok hewige spekulasie. Brand van Blerck kry besoek en hy word met vrae bestook. Matrone Gerda Bruinders kry ʼn brokkie inligting wat haar onkant vang toe agent Roux Koekemoer opmerk: “Ek het nie geweet jy is die sakeman Jimmy Bruinders se dogter nie.”

