
#54 Operasie Umbra – Episode 54
Loading player...
Malan van Wyk bou nuwe brûe en hy is vasberade om alle onsmaaklikhede uit die weg te ruim. Hy vertel Francis Gerwel in baie duidelike taal: “Dis tyd vir hande vat.” Maar dinge verloop anders as wat hy voorsien het. Dit noodsaak hom om ʼn belangrike troefkaart te speel.

