
#55 Operasie Umbra – Episode 55
Loading player...
Brand van Blerck is nie homself ná Malan van Wyk se besoek nie. Matrone Gerda Bruinders is bekommerd: “Jy was nie in die eetsaal nie. En jy het nie gevra ons moet vir jou kos kamer toe bring nie.” Iets is nie pluis nie want Brand weier om die spoggerigste okkasie van die jaar by te woon. Waarom kom die ambulans met loeiende sirene by Gansvlei Ouetehuis aan?

