OME: Leyla en Nykie is weer vriende

Loading player...
Dit was baie disrespekvol teenoor Claudia en Leyla vir Francois en Nykie om oor die (spreekwoordelike) tou te trap tydens gisteraand se finale episode van Op my Eish!
Sy het Nykie het egter intussen opgemaak, sê Leyla van Greuning (23) aan Ludi en Mireille.
8 Jul 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min

Harcourts: Kry jou sake agtermekaar. Regtig

Dit is baie belangrik om jou dokumentasie in plek te hê vir in geval, sê Glynis Davies van Harcourts. "Dit veroorsaak soveel pyn en selfs 'n bakleiery as jy sterf en jy het nie 'n testament of eksekuteur nie."
8 Apr 16 min