
#57 Operasie Umbra – Episode 57
Loading player...
ʼn Jaagtog het dramatiese gevolge en dit laat direkteur Frans Ludik wroeg. Hoe is dit dan dat Matrone Gerda Bruinders meer by die hospitaal is as by die ouetehuis? Dis of die dag net aanhou en aanhou met ontstellende tydings.

