
#58 Operasie Umbra – Episode 58
Loading player...
Agent Roux Koekemoer word deur Malan van Wyk by die vliegveld verras met ʼn belowende voorstel: “Maak ʼn afspraak en gaan kuier vir hom. Dit mag jou lewe verander.” Van wie praat Malan? Dit gons oor iemand wat beplan om Gansvlei te besoek. Maar nie almal is ewe opgewonde daaroor nie.

