
#59 Operasie Umbra – Episode 59
Loading player...
Francis Gerwel is hoogs ontsteld oor ʼn sekere chauffeur se aanstelling. Projek Moria vorder fluks en aan skenkings ontbreek dit nie. Maar op Gansvlei is daar deesdae ʼn ding dat die voorspoedige verloop van ʼn saak, die inleiding tot die ongeluk is wat volg. Wat toe inderdaad gebeur.

