
#81 Operasie Umbra – Episode 81
Loading player...
Brand van Blerck besluit dis tyd vir ʼn ernstige gesprek met matrone Gerda Bruinders: “Die Nederlanders glo: berou vernietig jou skuld, dit gee jou ʼn tweede onskuld.” Brand en Francis Gerwel is die gaste van die ‘Gansvleinuus’ en wat veronderstel is om ʼn heerlike kuieroggend te wees, word deur ʼn onsmaaklike voorval ontsier.

