LeeAnn Kholwane is bestem vir groot dinge

Loading player...
Die 14-jarige LeeAnn Kholwane het by die International Talent Showcase 'n beurs van $15 000 losgeslaan om vir 'n jaar aan die New York Conservatory for Dramatic Arts te studeer. Sy het ook die geleentheid om 'n somerkamp vir 'n maand by te woon, terwyl sy skool klaarmaak.
Sy het saam met Marc Patterson van Master Models met Charles gesels.
22 Jul 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min

Harcourts: Kry jou sake agtermekaar. Regtig

Dit is baie belangrik om jou dokumentasie in plek te hê vir in geval, sê Glynis Davies van Harcourts. "Dit veroorsaak soveel pyn en selfs 'n bakleiery as jy sterf en jy het nie 'n testament of eksekuteur nie."
8 Apr 16 min