🥂 Die feestyd is om die draai, en saam met die lekker kuier kom daar dikwels ’n glasie wyn of ietsie kouds. Maar wat doen alkohol werklik aan jou liggaam?🎙️Danny Peens gesels met Christine van The Local Choice Hartenbos Apteekoor die invloed van alkohol op ons gesondheid. - 🧠 Alkohol…
🌿☀️ Dalk lê jou volgende voorskrif buite? Vandag op Gesondheidsake gesels Gerda met Danny oor iets wat verniet en oral om ons beskikbaar is — sonlig, vars lug en tyd buite. 🌞🌳 Hulle praat onder meer oor: 🌤️ hoe buitelig ons gesondheid kan ondersteun 🚶♀️ hoe om meer tyd buite…
🎙️ JY IS WAT JY EET Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek gesels met Danny oor hoe jou dieet en leefstyl jou gesondheid kan beïnvloed. 🥑 Verwerkte vs regte voeding 💪 Energie, inflammasie en algemene welstand 💊 Aanvullings en ’n gebalanseerde dieet ✅ Klein veranderinge wat ’n groot verskil…
🌿 BETAALDE INHOUD | LIVING NATURALLY ACADEMY Vandag gesels Danny met Anette Rheeder, koördineerder van die SA Natural Living Academy, oor hul volgende Living Naturally Academy-kursus wat van 10–12 November 2026 by Ilita Lodge, Groot-Brakrivier aangebied word. Die gesprek gaan onder meer oor: 🔹 Wat dié kursus uniek maak 🔹…
🎙️ Vandag gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek verder oor parasiete en kyk ons onder meer na: 🦠 Wat presies is ’n parasiet-biofilm en waarom kan dit behandeling bemoeilik? 🔬 Hoe word moontlike parasiete met ’n F-skandering ondersoek? 🌙 Is daar ’n verband tussen parasiete en simptome wat…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.