Spear bring wildtuin en gemeenskap bymekaar

Loading player...
Stop Poaching Endangered African Rhino (Spear) het op Vrouedag gister hul waarderingstoekennings in Skukuza gehou, om hul ondersteuners te bedank.
Die organisasie sonder winsbejag het ten doel om gemeenskappe wat direk langs die wildtuin woon, in die area suid van Skukuza waar die meeste renosters voorkom, met bewaring in aanraking te bring sodat hulle en die KNP mekaar wederstyds ondersteun.
Jan Engelbrecht, sê dit behels samewerking tussen die pirvate sektor en gemeenskap om die bewaringsinisitiewe in die wildtuin te ondersteun.
10 Aug 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min

Harcourts: Kry jou sake agtermekaar. Regtig

Dit is baie belangrik om jou dokumentasie in plek te hê vir in geval, sê Glynis Davies van Harcourts. "Dit veroorsaak soveel pyn en selfs 'n bakleiery as jy sterf en jy het nie 'n testament of eksekuteur nie."
8 Apr 16 min