Die Bergrede: Draai die wang, stap die ekstra myl, moenie vergeld nie.

Loading player...
Om die ander wang te draai, die ekstra myl te stap, en nie te vergeld nie, is gegrond in - en alleen moontlik vanuit - die Lewe en Heerlikheid van Christus Jesus - in ons . Hoe verstaan ons, en kom ons Jesus se opdrag na vanuit, Matteus 5:38-42?

Matteus 5:38-42 (Vergelding)
38 “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘'n Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand.’
39 Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset nie. As iemand jou op die regterwang slaan, draai ook die ander wang na hom toe. 40 As iemand jou hof toe wil vat om jou onderklere te eis, gee hom ook jou boklere.
41 As iemand jou dwing om sy goed een kilometer ver te dra, dra dit vir hom twee kilometer.
42 Gee aan hom wat iets van jou vra, en moet hom wat van jou wil leen, nie afwys nie.”
11 Aug 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min

Ps 119 - Epiloog

Müller en John Hendriks deel vandag 'n Epiloog oor Ps 119
12 Mar 48 min

Ps 119 (Deel 16)

Müller en John Hendriks sluit vandag af met Ps 119 (Deel 16) - Die Woord
5 Mar 49 min