Nadiya Bezhnar verruil SA vir Portugal

Loading player...
Nadiya Bezhnar het uit haar geboorteland gevlug toe Rusland Oekraïne aan die einde van Februarie binnegeval het. Sy en haar Suid-Afrikaanse man, Derrick, en hul tweejarige seuntjie Lev, het besluit om hulself eerder tydelik in Nelspruit te vestig as om in Europa te bly.
Hulle het die naweek Portugal toe vertrek, meestal weens werksredes. Hulle sal natuurlik nog gereeld kom kuier.
Sy sê sy bly trots om haarself 'n Oekraïner te noem, en dat sy nie meer soos 'n vlugteling voel nie. Sy het met Ludi en Mireille gesels.
22 Aug 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min

Harcourts: Kry jou sake agtermekaar. Regtig

Dit is baie belangrik om jou dokumentasie in plek te hê vir in geval, sê Glynis Davies van Harcourts. "Dit veroorsaak soveel pyn en selfs 'n bakleiery as jy sterf en jy het nie 'n testament of eksekuteur nie."
8 Apr 16 min